Joshua na die Reën: Laat Die Wind My Neem

Joshua na die Reën boei luisteraars met sy unieke musiekstyl en strelende stem en sy nuutste album, Die Wêreld Binne My, bewys weereens waarom aanhangers so gaande is oor sy musiek.

“Vir ons as mense is dit altyd so maklik om weg te hardloop vanaf die moeilike dinge in ons lewens,
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gerhard Steyn se ‘mooiste duette’ op een album

18 jaar gelede het ’n blonde jongman sy debuut gemaak in die musiekbedryf aan die sy van Lianne Heyl, beter bekend as Boeboe. Daarna snoer hy kragte saam met Naas de Jager en hulle begin die duetgroep, Windpomp.

Vandag, 18 jaar later reik hy ’n duet-album uit, maar die keer is dit saam met die room van die Afrikaanse musiekbedryf.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ietsie oor Caroline-Grace: Ek bid vir jou

Caroline-Grace Brüssow glo dat musiek die vermoë het om die siel te raak, waar woorde nie kan nie, en haar eie sangstyl is ’n getuigskrif hiervan. Dit is ook hierdie sielvolle benadering wat beoordelaars en kykers gaande gehad het, tydens die tweede seisoen van The Voice SA, waar sy in die top-vier van die kompetisie geëindig het.

Haar eerste enkelsnit, Ek bid vir jou, is pas bekendgestel en beloof om nóg meer musiekharte te verower.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!